| Gesels met ons oor die telefoon... |
|
Soos jy dalk reeds agtergekom het, het ons ook e-posadresse en faksnommers wat jy kan gebruik om ons te kontak. Indien jy tot reg voor in die ry wil spring, bel ons sommer nou op ons tolvrye nommer: 0800 21 23 22. Natuurlik sal ons ook nie omgee om jou te bel nie... Om te bel is baie voordelig, want wanneer jy met een van ons Studente Registrateurs gesels, het jy die geleentheid om al jou vrae in een oproep te vra – dit maak nie saak of jy ‘n 100 vrae het nie – en dadelik antwoorde op daardie vrae te kry. Buiten die raad waarna hierbo verwys word, het ons Studente Registrateurs heelwat meer inligting wat hulle graag met jou wil deel. Ons vriendelike Studente Registrateurs weet dat al ons studente verskillende behoeftes het. Hulle weet dat voornemende studente baie vrae het waarop hulle graag wil antwoorde hê voordat hulle vir ‘n kursus registreer. Die Studente Registrateurs weet ook hoekom College SA die regte kollege vir jou is – hulle weet dat College SA die tipe hulp en ondersteuning aan sy studente gee wat hulle regtig nodig het. Ons Studente Registrateurs hou baie daarvan as mense hulle bel en vrae oor College SA vra. Ons gee natuurlik ook glad nie om om jou te bel nie, so vul eenvoudig die vorm in, gee vir ons die kontaknommer waarop ons jou die maklikste kan bereik en ons sal JOU bel! Ons sal jou meer kan vertel oor:
Het jy geweet dat College SA ‘n hele groep mense bekend as Studente Registrateurs het wat nie kan wag om met jou te gesels nie? Ons Studente Registrateurs is van die vriendelikste en behulpsaamste mense in die bedryf. Dit is hulle werk om jou al die inligting te gee wat jy moontlik sal nodig hê oor hoe om deur ons te studeer. Ons verskaf graag artikels en raad in Afrikaans, maar ongelukkig is ons studie-materiaal slegs in Engels beskikbaar.” |




